Levítikus 22:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Niemand uit die nageslag van Aäron wat melaats is of ’n vloeiing het, mag van die heilige gawes eet voordat hy rein is nie. En hy wat aan iemand raak wat deur ’n lyk onrein is, of van wie ’n saadvloeiing uitgaan,

Levítikus 22

Levítikus 22:1-13