Levítikus 16:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy moet sy liggaam op ’n heilige plek in die water bad en sy klere aantrek. Dan moet hy uitgaan en sy brandoffer en die brandoffer van die volk berei, om vir hom en vir die volk versoening te doen.

Levítikus 16

Levítikus 16:14-33