Levítikus 16:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan moet Aäron in die tent van samekoms ingaan en die linneklere uittrek wat hy aangetrek het toe hy in die heiligdom ingegaan het, en dit daar neerlê.

Levítikus 16

Levítikus 16:18-27