Levítikus 15:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elke bed waar sy gedurende al die dae van haar vloeiing op lê, sal vir haar soos die bed van haar maandelikse onreinheid wees; en alles waar sy op sit, sal net so onrein wees soos iets wat deur haar maandelikse onreinheid verontreinig is.

Levítikus 15

Levítikus 15:21-33