Levítikus 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n vrou lank ’n bloedvloeiing het, buiten die tyd van haar onreinheid, of as sy vloei oor die tyd van haar onreinheid, moet sy gedurende al die dae van haar onreine vloeiing wees soos in die dae van haar maandelikse onreinheid; sy is onrein.

Levítikus 15

Levítikus 15:20-29