Levítikus 13:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die priester sien dat die plek in die kledingstuk of in die skeerdraad of die inslag of in enige leervoorwerp nie versprei het nie,

Levítikus 13

Levítikus 13:46-59