Levítikus 13:52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom moet hy die kledingstuk of die skeerdraad of die inslag van wol of van linne of enige leervoorwerp waarin die aangetaste plek is, verbrand; want dit is ’n kwaadaardige melaatsheid. Dit moet met vuur verbrand word.

Levítikus 13

Levítikus 13:51-59