Levítikus 11:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek is die Here wat julle uit Egipteland laat optrek het om julle God te wees. So moet julle dan heilig wees, omdat Ek heilig is.

Levítikus 11

Levítikus 11:38-47