Levítikus 11:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Ek is die Here julle God; toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is heilig; daarom, verontreinig julle self nie deur enige ongedierte wat op die aarde kruip nie.

Levítikus 11

Levítikus 11:40-47