Levítikus 11:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

enige voedsel wat geëet word waar water op kom, sal daarin onrein wees; en enige drank wat in so ’n voorwerp, van watter soort ook, gedrink kan word, sal onrein wees.

Levítikus 11

Levítikus 11:25-44