Levítikus 11:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elke erdevoorwerp waar een van hulle in val — alles wat daarin is, sal onrein wees, en julle moet die voorwerp self stukkend breek;

Levítikus 11

Levítikus 11:28-39