En hy moet dit slag aan die noordekant van die altaar, voor die aangesig van die Here; en die seuns van Aäron, die priesters, moet die bloed daarvan rondom teen die altaar uitgooi.