Levítikus 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as sy offer ’n stuk kleinvee is, van skape of van bokke, as brandoffer, moet dit ’n ram sonder gebrek wees wat hy bring.

Levítikus 1

Levítikus 1:1-17