Klaagliedere 2:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Tet. Haar poorte het in die grond gesink, Hy het haar grendels te gronde gerig en verbreek; haar koning en haar vorste is onder die heidene; daar is geen onderwysing nie, en haar profete ontvang geen gesig van die Here nie.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:2-16