Klaagliedere 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jod. Die oudstes van die dogter van Sion sit en swyg op die grond, hulle het stof op hul hoof gegooi, rouklere aangegord; die jonkvroue van Jerusalem het hulle hoof na die aarde gebuig.

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:7-20