Josua 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar aan die einde van drie dae, nadat die verbond met hulle gesluit was, hoor die volk dat hulle in hul nabyheid en tussen hulle in woon.

Josua 9

Josua 9:7-21