Josua 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua het met hulle vrede gemaak en met hulle ’n verbond gesluit, dat hy hulle sou laat lewe; en die owerstes van die vergadering het hulle dit met ’n eed beloof.

Josua 9

Josua 9:5-25