Josua 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die ark van die Here om die stad getrek, een keer rondom; daarna het hulle in die laer gekom en in die laer die nag oorgebly.

Josua 6

Josua 6:9-12