Josua 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua het aan die volk bevel gegee en gesê: Julle mag nie skreeu of julle stem laat hoor nie, en geen woord mag uit julle mond uitgaan nie tot op die dag dat ek vir julle sê: Skreeu! dan moet julle skreeu.

Josua 6

Josua 6:1-16