Josua 3:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Josua aan die volk gesê: Heilig julle; want môre sal die Here wonders onder julle doen.

Josua 3

Josua 3:3-9