Josua 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar laat daar ’n afstand van omtrent tweeduisend el tussen julle en hom wees; kom nie naby hom nie; sodat julle die pad kan weet waar julle langs moet trek; want gister en eergister het julle nie met dié pad getrek nie.

Josua 3

Josua 3:1-13