Josua 24:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vrees dan nou die Here en dien Hom in opregtheid en waarheid, en verwyder die gode wat julle vaders gedien het oorkant die Eufraat en in Egipte, en dien die Here.

Josua 24

Josua 24:5-21