Josua 24:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Ek julle dan ’n land gegee waar julle nie aan gearbei en stede wat julle nie gebou het nie, dat julle daarin kan woon; wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie, daar eet julle van.

Josua 24

Josua 24:4-23