Josua 22:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar waarlik, ons het dit uit ’n sekere besorgdheid gedoen en gesê: Later sou julle kinders met ons kinders kan spreek en sê: Wat het julle te doen met die Here, die God van Israel?

Josua 22

Josua 22:15-34