Josua 22:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat ons ’n altaar vir ons gebou het om van die Here afvallig te word; en as dit is om daarop ’n brandoffer en spysoffer te bring of om daarop dankoffers te berei, dan mag die Here self dit wreek.

Josua 22

Josua 22:22-27