Josua 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het hulle, uit die stam van die kinders van Juda en uit die stam van die kinders van Símeon, hierdie stede gegee wat hulle met hul name genoem het:

Josua 21

Josua 21:1-19