Josua 21:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het dan die kinders van Israel aan die Leviete hierdie stede met hulle weiveld deur die lot gegee, soos die Here deur die diens van Moses beveel het.

Josua 21

Josua 21:1-11