Josua 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dat hy wat ’n doodslag begaan het — wat per ongeluk, sonder opset, ’n mens doodgeslaan het, daarheen kan vlug, sodat dié vir julle kan dien as toevlugsoord vanweë die bloedwreker.

Josua 20

Josua 20:1-9