Josua 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met die kinders van Israel en sê: Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het,

Josua 20

Josua 20:1-7