Josua 19:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN die tweede lot het uitgekom vir Símeon, vir die stam van die kinders van Símeon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda.

2. En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Mólada,

Josua 19