Josua 18:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die lot het opgekom van die stam van die kinders van Benjamin volgens hulle geslagte; en die gebied wat vir hulle deur die lot aangewys is, het uitgekom tussen die kinders van Juda en die kinders van Josef;

Josua 18

Josua 18:3-14