Josua 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Josua vir hulle die lot gewerp in Silo, voor die aangesig van die Here; en Josua het die land daar onder die kinders van Israel verdeel volgens hulle afdelings.

Josua 18

Josua 18:2-11