Josua 17:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER was dít die lot vir die stam van Manasse, omdat hy die eersgeborene van Josef was: Magir, die eersgeborene van Manasse, die vader van Gílead, het, omdat hy ’n krygsman was, Gílead en Basan ontvang;

Josua 17

Josua 17:1-7