Josua 16:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle het die Kanaäniete, die inwoners van Geser, nie verdrywe nie; so het dan die Kanaäniete onder Efraim bly woon tot vandag toe; maar hulle moes dwangarbeid verrig.

Josua 16

Josua 16:8-10