Josua 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die lot het uitgekom vir die kinders van Josef: van die Jordaan van Jérigo af, oostelik van die waters van Jérigo, nadie woestyn wat van Jérigo af oploop in die gebergte, na Bet-el;

Josua 16

Josua 16:1-9