Josua 15:63 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die kinders van Juda kon die Jebusiete, die inwoners van Jerusalem, nie verdryf nie; daarom het die Jebusiete saam met die kinders van Juda in Jerusalem bly woon tot vandag toe.

Josua 15

Josua 15:56-63