Josua 15:47-52 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

47. Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;

48. en op die Gebergte: Samir en Jattir en Sogo,

49. en Danna en Kirjat-Sanna, dit is Debir,

50. en Anab en Estémo en Anim,

51. en Gosen en Holon en Gilo: elf stede met hulle dorpe;

52. Arab en Duma en Esean,

Josua 15