Josua 15:43-47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

43. en Jiftag en Asna en Nesib,

44. en Kehíla en Agsib en Marésa: nege stede met hulle dorpe;

45. Ekron met sy onderhorige plekke en sy dorpe;

46. van Ekron af en na die weste toe, alles wat aan die kant van Asdod lê, met hulle dorpe;

47. Asdod, sy onderhorige plekke en sy dorpe; Gasa, sy onderhorige plekke en sy dorpe, tot by die spruit van Egipte en die Groot See saam met sy gebied;

Josua 15