Josua 14:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dié dag het Moses gesweer en gesê: Waarlik, die land wat jou voet betree het, sal aan jou en aan jou kinders in ewigheid as ’n erfdeel behoort, omdat jy volgehou het om die Here my God te volg.

Josua 14

Josua 14:7-12