Josua 11:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here het dit so bestier dat hulle hul hardnekkig voorgeneem het om Israel te bestry, sodat dié hulle met die banvloek sou tref, dat daar vir hulle geen genade sou wees nie; maar dat dié hulle sou verdelg, soos die Here Moses beveel het.

Josua 11

Josua 11:19-23