Johannes 9:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weer sê hulle vir die blinde man: Jy, wat sê jy van Hom, aangesien Hy jou oë geopen het? En hy antwoord: Hy is ’n profeet.

Johannes 9

Johannes 9:8-20