Johannes 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sommige van die Fariseërs sê: Hierdie man kom nie van God nie, omdat Hy die sabbat nie hou nie. Ander sê: Hoe kan ’n sondige mens sulke tekens doen? En daar was verdeeldheid onder hulle.

Johannes 9

Johannes 9:7-18