Johannes 8:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle dit hoor, het hulle, deur hul gewete bestraf, een vir een weggegaan, van die oudste af tot die laaste toe; en Jesus het alleen agtergebly, en die vrou wat daar tussen hulle in gestaan het.

Johannes 8

Johannes 8:1-15