Johannes 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jesus Hom oprig en niemand sien behalwe die vrou nie, sê Hy vir haar: Vrou, waar is daardie beskuldigers van jou? Het niemand jou veroordeel nie?

Johannes 8

Johannes 8:7-19