Johannes 7:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Fariseërs het gehoor dat die skare dit van Hom mompel, en die Fariseërs en die owerpriesters het dienaars gestuur om Hom gevange te neem.

Johannes 7

Johannes 7:23-38