Johannes 7:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar baie van die skare het in Hom geglo en gesê: Wanneer die Christus kom, sal Hy meer tekens doen as wat hierdie man gedoen het?

Johannes 7

Johannes 7:26-35