Johannes 6:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jesus merk dat hulle wou kom en Hom met geweld neem om Hom koning te maak, het Hy weer weggegaan na die berg, Hy alleen.

Johannes 6

Johannes 6:13-21