Johannes 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die mense dan die teken sien wat Jesus gedoen het, sê hulle: Hy is waarlik die profeet wat in die wêreld sou kom.

Johannes 6

Johannes 6:8-19