Johannes 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Jesus hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy het gesond geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.

Johannes 5

Johannes 5:7-24