Johannes 5:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy wat gesond geword het, het nie geweet wie dit was nie; want Jesus het Hom verwyder, omdat daar ’n skare op die plek was.

Johannes 5

Johannes 5:6-16